top of page

Ons as Raasbekkies is baie betrokke by Eden Bejaarde Sorg op die

ou Pretoria pad.

Ons versamel benodighede soos seep,tandepaste ens. by die skool

en ons ouers ondersteun ons goed!

​

As u betrokke wil raak by ons projekte kontak ons gerus of vul onderstaande blokkies in. Baie dankie

Kontak Ons

Dankie vir u Ondersteuning!

bottom of page